• [183] Hermetisme (met Dewald)
    Feb 17 2026

    Dewald vertel ons van Hermetisme en die Kybalion, en verduidelik kernbeginsels soos “soos bo, so onder”, geestelike transformasie en die simboliek van alchemie.


    Hoofstukke:

    00:00; Is die woohoo soos Astrologie?

    07:27; Die 7 beginsels

    18:04; Geskiedenis & Paradoks van fatalisme

    27:48; Moderne invloede

    31:05; Antieke sielkunde

    48:39; Alchemie

    57:03; Opsomming

    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    1 Std. und 8 Min.
  • [182] Pop! Pluribus en die belangrikheid van individualisme
    Feb 10 2026

    (Spoiler alert) Pluribus ontlok vrae oor individualisme vs konsensus

    Hoofstukke00:00; Oorsig sonder spoilers15:53; Wat om te doen met gevaarlike inligting22:05; Perfekte inligting = menslike konsensus?34:43; Utilitarisme, transformasie, geluk in ’n perfekte wêreld41:54; Is morele waardes “wetenskaplik”? (Ought/Is)47:03; Individualiteit vs “greater good”56:51; Selfverraai vs supereties (Manousas)


    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    1 Std. und 2 Min.
  • [181] Klets: Sluimerende Gruwel
    Feb 3 2026

    Hoofstukke:

    00:00; Gediertes wat jou laat skrik

    08:33; Wat is Sluimierende Gruwel?

    12:23; Sleutels en vertroue in familie

    15:23; Ander name en dinge wat dit aanhits

    19:57; Mistaken Identity

    24:00; Valse herhinneringe en skool liefde

    28:15; Brein sien net verskille, Narkose, skeel

    32:58; Dinge wat groter/kleiner onthou word, skeel, ens

    40:36; Was normaal, maar nou is absurd

    46:38; Freud & Kanneman

    51:52; Dead Naming, Cosmic Horror

    56:41; Flieks



    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    1 Std. und 1 Min.
  • [Bonus] Space Nuus - Ons gaan weer maan toe!
    Jan 30 2026

    Al die nuuste ruimte verkennings nuus.

    Magalies Playlist vir Space Nuus: https://open.spotify.com/playlist/5H6fgC9N7HKDNQDCmwf8tj

    Hoofstukke:

    00:00; Maan toe!

    09:50; Blue Origin

    17:01; SpaceX

    22:08; NASA, Sjina, Indië, Twilight

    29:10; Teleskoopfotografie

    35:11; ISS noodsontruiming, nog NASA nuus

    39:55; Verken Jupiter, Pluto en Son

    45:37; Afsluiting


    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    48 Min.
  • [180] Boekklub: The Greatest Show on Earth (bewyse vir evolusie)
    Jan 27 2026

    Tobie, Evert en Rudolph bespreek Dawkins se boek.

    Nog biologie gesprekke: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT


    Hoofstukke:

    00:00:00; Darwin & Dawkins

    00:11:31; Creationism populariteit

    00:20:00; Hooftemas, Honde, Wat is 'n spesie?

    00:30:140; Bewyse soos bome, blomme en DNA

    00:41:09; Mens vs Aap vermiste & Mens vs Vlermuis

    00:51:39; Oog, Guppy eksperimente; Weer bome

    01:00:51; Ontwerp vs Evolve &Meer oor gapings




    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    1 Std. und 7 Min.
  • [179] Klets: Rudolph & Evert se dagjobs ontbloot (met Hugo)
    Jan 20 2026

    Ons praat nooit oor ons regte dayjobs nie, so vandag gaan Hugo ons bietjie uitvra oor wat ons doen.

    Nog kuier sessies saam met Hugo en Dewald: https://open.spotify.com/playlist/0YdwFXAHXO1vYFgd8pfLV1

    Die stelsel waarop Evert en Rudolph werk: https://en.wikipedia.org/wiki/SAP


    Hoofstukke:

    00:00; Kinderdrome en pad na vandag

    08:44; Wat ons vandag doen

    16:29; Voorbeeld: Verander 'n hotel se stelsel

    28:11; Donnerse verkoopsmense!

    30:56; Ooit wou weghardloop? Lawwe stories oor toetse

    41:06; Wat sal jy mis / nie mis van jou werk

    48:44; Vinnige vrae en antwoorde



    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    1 Std.
  • [178] Alles is Gees - selfs die Vlees (Idealisme)
    Jan 13 2026

    Ons praat oor die filosofiese idee van Idealisme - die idee dat alles gemaak is uit Gees; Veral soos uitgelê deur Bernardo Kastrup


    Bernardo Kastrup: https://en.wikipedia.org/wiki/Bernardo_Kastrup

    Bernando onderhoud: https://podcasts.apple.com/us/podcast/128-bernardo-kastrup-materialism-is-complete-nonsense/id1458675168?i=1000734885883


    Hoofstukke:

    00:00; Dualisme Probleem: Gees en Materie

    22:47; Inleiding tot Idealisme

    30:23; Dieper kyk mbv Vergelykings

    45:28; Kwantum Veld Teorie en Idealisme

    48:07; Kritiek

    55:56; Weer Kwantum


    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    1 Std. und 1 Min.
  • [177] Emosionele Intelligensie: ’n Betekenisvolle Konsep?
    Jan 7 2026

    Hoofstukke:

    00:00; IK vs EI vs Big Five Personality Traits

    13:48; Sosiale Norme, Verskillende EI-modelle

    17:46; Is dit ’n vorm van intelligensie? & Werks­onderhoude

    34:42; Sosiopate & EI

    39:38; Is EI daai ekstra “edge”?

    48:19; Tobie se skeptisisme


    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    1 Std. und 6 Min.