Magalies Potgooi Titelbild

Magalies Potgooi

Magalies Potgooi

Von: Magalies Afrikaanse Podcast
Jetzt kostenlos hören, ohne Abo

Über diesen Titel

'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome: Klets - Lekker ligte geselsies Boekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories Pop - Flieks, TV stories, etc KletsBotBoks - Debatte tussen twee Chatbots Kommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.com Kategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3pyMagalies Afrikaanse Podcast Philosophie Sozialwissenschaften
  • [183] Hermetisme (met Dewald)
    Feb 17 2026

    Dewald vertel ons van Hermetisme en die Kybalion, en verduidelik kernbeginsels soos “soos bo, so onder”, geestelike transformasie en die simboliek van alchemie.


    Hoofstukke:

    00:00; Is die woohoo soos Astrologie?

    07:27; Die 7 beginsels

    18:04; Geskiedenis & Paradoks van fatalisme

    27:48; Moderne invloede

    31:05; Antieke sielkunde

    48:39; Alchemie

    57:03; Opsomming

    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    1 Std. und 8 Min.
  • [182] Pop! Pluribus en die belangrikheid van individualisme
    Feb 10 2026

    (Spoiler alert) Pluribus ontlok vrae oor individualisme vs konsensus

    Hoofstukke00:00; Oorsig sonder spoilers15:53; Wat om te doen met gevaarlike inligting22:05; Perfekte inligting = menslike konsensus?34:43; Utilitarisme, transformasie, geluk in ’n perfekte wêreld41:54; Is morele waardes “wetenskaplik”? (Ought/Is)47:03; Individualiteit vs “greater good”56:51; Selfverraai vs supereties (Manousas)


    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    1 Std. und 2 Min.
  • [181] Klets: Sluimerende Gruwel
    Feb 3 2026

    Hoofstukke:

    00:00; Gediertes wat jou laat skrik

    08:33; Wat is Sluimierende Gruwel?

    12:23; Sleutels en vertroue in familie

    15:23; Ander name en dinge wat dit aanhits

    19:57; Mistaken Identity

    24:00; Valse herhinneringe en skool liefde

    28:15; Brein sien net verskille, Narkose, skeel

    32:58; Dinge wat groter/kleiner onthou word, skeel, ens

    40:36; Was normaal, maar nou is absurd

    46:38; Freud & Kanneman

    51:52; Dead Naming, Cosmic Horror

    56:41; Flieks



    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    1 Std. und 1 Min.
Noch keine Rezensionen vorhanden