Toorberg [Ancestral Voices] Titelbild

Toorberg [Ancestral Voices]

Reinhören

30 Tage Audible Standard kostenlos testen

Danach 6,99 €/Monat. Monatlich kündbar
Für 0,00 € ausprobieren
Weitere Angebote

Toorberg [Ancestral Voices]

Von: Etienne van Heerden
Gesprochen von: Nic De Jager
Für 0,00 € ausprobieren

Verlängert sich nach 30 Tagen für 6,99 €/Monat. Monatlich kündbar.

Für 14,73 € kaufen

Für 14,73 € kaufen

Saisonale Sparangebote | 0,99 € pro Monat für die ersten 3 Monate

Danach 6,99 €/Monat. Bedingungen gelten. Monatlich kündbar.

In die wilde nagte of bedags as die son bloed uit ’n klip wil trek en ’n mens se gedagtes koorsig maal - dan loop waarheid en verdigsel, geskiedenis en toekoms, lewe en dood deurmekaar op Toorberg, erfgrond van die Moolmans. Hiermee moet die magistraat rekening hou wanneer hy die dood kom ondersoek van klein Noag, ’n kind van die weemoed, wat nie heeltemal van dié aarde was nie. En daagliks kring die saak uit, verdiep dit totdat dit selfs die wese van die regspraak uitdaag. Daar word van die magistraat verwag om oor ’n hele stam te oordeel, oor die lewendes en die dodes. Hy moet elkeen se skuld bepaal en daarom almal se “sondes oopkrap”. Maar die Moolmans is ’n familie wat “van die oerdae vir hul eie sondes leer sorg het”. Ouers sny kinders uit hul lewens, stoot hulle opsy as Stief-Moolmans-“weggooivelle” in die Stiefveld, of stedelinge wie se name nie meer oor hulle lippe kom nie. Die Moolmans vergewe nie. Nie as hul stambloed verraai word nie.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 Etienne van Heerden (P)2013 Tafelberg
Belletristik Krimis Saga

Diese Titel könnten dich auch interessieren

Minder as niks Titelbild
Klassiek reeks: ’n Ander land Titelbild
Skarlaken [Scarlet] Titelbild
Feniks [Phoenix] Titelbild
Proteus (Afrikaans Edition) Titelbild
Orion (Afrikaans Edition) Titelbild
Kwaaiwater [Raging Water] Titelbild
Skoenlapper Titelbild
Op pad na Moormansgat [On the Road to Moormansgat] Titelbild
Die dood van 'n goeie vrou [The Death of a Good Woman] Titelbild
Kamphoer (Afrikaans Edition) Titelbild
Die verdwyning van Billy Katz [The Disappearance of Billy Katz] Titelbild
Dwelm [Drug] Titelbild
Laaste kans [Last Chance] Titelbild
Sirkus [Circus] Titelbild
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
Noch keine Rezensionen vorhanden