Huppelkind Titelbild

Huppelkind

Reinhören

30 Tage Audible Standard kostenlos testen

Danach 6,99 €/Monat. Monatlich kündbar
Für 0,00 € ausprobieren
Weitere Angebote

Huppelkind

Von: Wilhelm Otto Kühne
Gesprochen von: Roeline Daneel
Für 0,00 € ausprobieren

Verlängert sich nach 30 Tagen für 6,99 €/Monat. Monatlich kündbar.

Für 8,92 € kaufen

Für 8,92 € kaufen

In die middel van die wêreld, in die middel van ’n vlei, het ’n vrolike knapie by sy oupa gebly. Sy naam was Huppel, en sy één groot begeerte was om tog ’n maatjie te hê. Sy oupa beduie toe mooi vir hom hoe hy moet maak om ’n maatjie te kry. En toe Huppelkind doen wat sy oupa sê, kry hy meer maatjies as wat hy ooit van kon droom. Hy maak kennis met Fiefman en Diefman, met Vlak-Floors en Vlei-Floors, met Wielie en Walie, met Haak en Steek, met die Boekwurms en die Slaapkousies . . . en met die Wilde Wolman en sy stories oor die Land van Wol en Hare - wolhaarstories as daar ooit was! En dan, natuurlik, met die Stokou Storieman, vir wie mens presies op die regte manier moet vra as jy wil hê dat hy vir jou ’n storie moet vertel. Ja, jy moet die WOORDE sê: “Orie gedorie Storieman, vertel ’n storie AS JY KAN!” En ’n storie vertel, dit kón W.O. Kühne! Daarom dat sy Huppelkind-stories vandag nog onder ’n klein groepie klassieke Afrikaanse werke vir kinders gereken word. Sedert die eerste Huppel-boek in 1958 verskyn het, was hulle gunstelinge.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©1958 Wilhelm Otto Kühne (P)2019 Tafelberg
Klassiker Literatur & Belletristik
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
Noch keine Rezensionen vorhanden