Huilboek [Crying Book] Titelbild

Huilboek [Crying Book]

Reinhören

30 Tage Audible Standard kostenlos testen

Danach 6,99 €/Monat. Monatlich kündbar
Für 0,00 € ausprobieren
Weitere Angebote

Huilboek [Crying Book]

Von: Ryk Hattingh
Gesprochen von: Anrich Herbst
Für 0,00 € ausprobieren

Verlängert sich nach 30 Tagen für 6,99 €/Monat. Monatlich kündbar.

Für 10,51 € kaufen

Für 10,51 € kaufen

Saisonale Sparangebote | 0,99 € pro Monat für die ersten 3 Monate

Danach 6,99 €/Monat. Bedingungen gelten. Monatlich kündbar.

“Wie sou kon dink dat ’n stem soos myne ooit gehoor sal word? Waar sal so ’n klank in elk geval vandaan kom?” Só begin die jongste outobiografiese roman van Ryk Hattingh – sy eerste boek in negentien jaar. Dit is ’n verweefde teks wat afspeel tussen die hier van Nieu-Seeland en die verlede van Ryk se kinderjare in die 1960’s aan die Oosrand. Wie wás die kind op die stoep saam met sy ma en pa en ouma en boeties en Outa Toon? En wie was Outa Toon, van wie ons slegs die skouer en rug sien op ’n foto met pa en seuns? Die man wat vir Ryk gesê het, “Jy is mos die een met die hart.”? Die man wat vra – wie sou ooit kon dink dat ’n stem soos myne gehoor sal word . . . Huilboek is ’n kragtoer. In een opsig is dit ’n voortsetting van Ignatius Brand en Witskrif, en andersyds is dit ’n losstaande herinneringsroman wat uiteindelik sê – hier is ek. En dís wie ek geword het . . . “’n Mens kan verander,“ skryf Ryk. “Maar dis nie maklik nie. Dit wat jou laat struikel, kan nie sonder meer afgekap word nie. . . . Neem my as voorbeeld. Jy sien my nou so mooi speel met my kinders, jy sien my in die kombuis besig om kumara te skil, knoffel en preie op ’n kauriplank fyn te kap, jy sien my agter die toonbank van my winkel, vriendelik bedien ek my klante. ’n Gewone mens is wat jy sien . . . Ek was nie altyd so nugter en voorspelbaar nie. Ek was ’n plofbare vent.” “Een van die aangrypendste slottonele wat ek in die afgelope tyd gelees het.” -- Thys Human. “ ’n Merkwaardige herinneringsroman” -- Kerneels Breytenbach.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2019 Ryk Hattingh (P)2019 Human & Rousseau
Belletristik Coming of Age Romanbiografien
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
Noch keine Rezensionen vorhanden