Elders [Elsewhere] Titelbild

Elders [Elsewhere]

Reinhören
Zeitlich begrenztes Angebot

3 Monate Audible Standard kostenlos testen

3 Monate Audible Standard kostenlos testen, danach 6,99 €/Monat. Monatlich kündbar.
Jetzt abonnieren
Das Angebot endet am 15. Juli 2026 23:59 Uhr. Dieses Angebot sichern!
Weitere Angebote

Elders [Elsewhere]

Von: Erns Grundling
Gesprochen von: Stian Bam
Jetzt abonnieren

3 Monate Audible Standard für 0,99 €/Monat, danach 6,99 €/Monat. Monatlich kündbar. Angebot gültig bis zum 15. Juli 2026 um 23:59 Uhr.

Für 18,93 € kaufen

Für 18,93 € kaufen

In Mei 2015 reis Weg-joernalis Erns Grundling na Europa om die Camino Francés, die bekende en gewilde pelgrimstog in Spanje, op sy eie te gaan stap. Hy is onvoorbereid, oorgewig, beseer en onfiks. Daarby is hy volledig ontnugter deur homself, die liefde en die lewe self. Hy klim ook op die vliegtuig met ’n dringende Weg-artikel wat eers móét klaar voor hy met sy swaar rugsak in die pad mag val. Elders vertel die verhaal van Erns se staptog van een duisend vyf en twintig kilometer oor veertig dae, wat hy sonder ’n selfoon, kamera of horlosie aangepak het. In ’n tyd wat ons almal toenemend onder beleg voel weens die onmiddellikheid van selfone en sosiale media, ontdek hy die ware betekenis en beloning van om in die oomblik te leef. Hy raak meer as een keer verlief, loop sy doppelgänger raak, beleef ’n reeks avonture en ontmoet kleurryke karakters, skud meer as tien kilogram af en kom tot waardevolle nuwe insigte langs hierdie eeue oue roete van innerlike transformasie.

Hierdie is ’n ongewone boek - ’n reisverhaal en memoir wat behalwe vir ’n fisieke avontuur ook ’n deernisvolle blik bied op die ewe kosbare binnereis. Erns het juis gaan stap om weg te kom van skryf. Eers met sy terugkoms sou hy besef hy het ’n storie om te vertel.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2019 Erns Grundling (P)2019 Queillerie
Reiseliteratur & Erläuterungen
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
Noch keine Rezensionen vorhanden