Folgen

  • Ernst van Wyk
    Mar 31 2022

    Floris gesels met Ernst van Wyk, wat nie net een van die rolle in die nuwe fliek Vlugtig speel nie, maar ook die draaiboek geskryf het. Hulle gesels oor alles van kortfilms maak teenoor vollengte flieks, hoe Rooikappie en Ernst se teologie-agtergrond die draaiboek beïnvloed, en die verantwoordelikheid van skryf.

    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    49 Min.
  • Oliver Hermanus
    Mar 13 2020
    Oliver Hermanus’ newest film as director is Moffie and it’s in cinemas today. We talk about everything from meeting Roland Emmerich in Cape Town, sending young actors to military training, and taking films to festivals.
    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    46 Min.
  • Pietie Beyers
    Aug 8 2019
    Pietie Beyers is 'n veelsydige akteur, aanbieder, en skrywer van die nuwe fliek Skemerson. Ek het met hom gaan gesels oor skooljare, skaam wees, lewensfilosofieë, en om te leer Zulu praat.
    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    1 Std. und 18 Min.
  • Sandy Little
    Jun 27 2019
    Sandy Little writes and sings for the hard-to-define band Wolfgang Marrow. Their new album, Small Town Ghosts, is already out on digital platforms, with launch shows in Gauteng happening early June. We talk about everything from the band's songwriting process, their relationship with the Black Cat Bones, growing up in small towns, and eating Mac & cheese.
    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    43 Min.
  • Beer Adriaanse
    Feb 27 2019
    Jy ken vir Beer Adriaanse dalk as Zinkplaat se tromspeler, Thomas van Hotel, of die gillende, Crunchie-liefhebber Korporaal in Kanarie, maar ek het met hom gesels oor alles van improv-komedie, hoe baie hy van skryf hou, en daai skooldae-droom waar jy onvoorbereid vir jou eksamen opdaag.
    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    1 Std. und 2 Min.
  • Elani Dekker
    Feb 13 2019
    Elani Dekker is nog 'n jong aktrise wat pas 21 geword het, maar sy het gehore al ordentlik beïndruk in diverse flieks soos Jou Romeo, Vaselinetjie, en nou ook Liewe Lisa [in teaters vanaf 14 Februarie 2019]
    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    49 Min.
  • Kobus de Kock Jnr
    Nov 14 2018
    Kobus de Kock Jnr is die frontman van The Black Cat Bones, wat 'n nuwe album, Here Is A Knife, vrystel. Ons gesels oor Kurt Kobain, lank vat in die studio, en hoe die blues eintlik uit Afrika kom - onder andere.
    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    1 Std. und 6 Min.
  • Schalk Bezuidenhout
    Oct 18 2018
    Schalk Bezuidenhout is meestal bekend as daai komediant met die krulhare en die truie, of Danny in die KYKnet-reeks Hotel. Maar hy is eersdags te sien in sy eerste regte ernstige rol as Johan Niemand, in Christiaan Olwagen se nuwe fliek, Kanarie - wat 19 Oktober begin wys.
    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    57 Min.