Klank en Sand Titelbild

Klank en Sand

Klank en Sand

Von: Jasper Jansen
Jetzt kostenlos hören, ohne Abo

Über diesen Titel

Stap In 'n Wêreld van Klank: Kom verken saam met Jasper Jansen die geheime van omgewing-siklusse en die kuns van luister. Maak jou oë toe, sit jou oorfone op, ontspan, en ervaar binaural audio wat jou sirkel in die werklikheid uitbrei en jou na 'n nuwe wereld vervoer. Luister nou en ontdek 'n nuwe dimensie van die klanke om ons.Jasper Jansen Sozialwissenschaften
  • Chinese Nuwe Jaar: Year of The Snake
    Feb 28 2025

    Ons woon die Chinese nuwejaarsvierings by by die Nan Hua Budiste Tempel in Bronkhorstspruit.

    Onthou om altyd met oorfone te luister.

    Musiek verskaf deur Quinton Pendle.

    Indien jy van sy dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus per E-pos: qpendle@gmail.com

    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    23 Min.
  • Wildtuin: Leeus Eet
    Feb 21 2025

    Ons sluit ons wildtuin reeks af met hierdie opname van 'n trop leeus wat heerlik aan die laaste oorblyfsels van 'n blou wildebees knaag. Ek hoop van harte julle het die wildtuin reeks geniet.

    Onthou om altyd met oorfone te luister.

    Musiek verskaf deur Quinton Pendle.

    Indien jy van sy dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus per E-pos: qpendle@gmail.com

    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    23 Min.
  • Wildtuin: Hyenas in hul Den, Buffels en Olifant
    Feb 14 2025

    Vandag is 'n baie besonderse episode. Ek voel baie bevoorreg om dit met julle te kan deel. Ons luister na hyenas in hul den. Dan wag ons vir 'n masiewe trop buffels om deur 'n modderplas oor die pad te stap. Ons sluit af met 'n olifant wat stap langs die pad.

    Onthou om altyd met oorfone te luister.

    Musiek verskaf deur Quinton Pendle.

    Indien jy van sy dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus per E-pos: qpendle@gmail.com

    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    29 Min.
Noch keine Rezensionen vorhanden