Hoe om 'n man te wees Titelbild

Hoe om 'n man te wees

Hoe om 'n man te wees

Jetzt kostenlos hören, ohne Abo

Details anzeigen

Über diesen Titel

Ek hoop jy geniet dit om hierna te luister. Ek het dit regtig geniet om hierdie een te doen. Stuur dit gerus aan vir vriende. Weereens, laatweet wat jy dink. Hierdie keer is dit so bietjie anders. Ek het besluit om die reeksie oor monsters in die Bybel te onderbreek en 'n episode te doen oor manlikheid. Ek hoop jy geniet dit.

Noch keine Rezensionen vorhanden