Die Bus Hemel Toe (4) Titelbild

Die Bus Hemel Toe (4)

Die Bus Hemel Toe (4)

Jetzt kostenlos hören, ohne Abo

Details anzeigen

Nur 0,99 € pro Monat für die ersten 3 Monate

Danach 9.95 € pro Monat. Bedingungen gelten.

Über diesen Titel

Weet jy van die bus wat jou hemel toe kan neem? Het jy al jou kaartjie bespreek en indien nie, hoekom wag jy nog? Meeste Christene is vas oortuig dat hulle ten tye van dood op pad is hemel toe, maar is dit werklik wat Skrif verkondig? Wanneer ons woorde van meeste predikers vergelyk met woorde van Skrif, is daar soms niks wat ooreenstem nie en ons besef dat woorde van kansels af verkondig word om ore te streel en bankrekeninge te vul. Hoe lank gaan jy nog die leuens glo wat uit kerke kom? Bespreek nou jou sitplek om elke vrydagoggend in die bus te klim wat jou hemel toe sal neem – of sal dit?
Noch keine Rezensionen vorhanden