Fiela se kind [Fiela's Child] Titelbild

Fiela se kind [Fiela's Child]

Reinhören

Audible Standard 30 Tage kostenlos testen

Audible Standard kostenlos testen
Wähle pro Monat 1 Hörbuch aus unserem gesamten Katalog aus.
Hör deine ausgewählten Hörbücher, solange du Abonnent bist.
Hol dir unbegrenzten Zugriff auf beliebte Podcasts.
6,99 € pro Monat nach 30 Tagen. Monatlich kündbar.

Fiela se kind [Fiela's Child]

Von: Dalene Matthee
Gesprochen von: June van Merch
Audible Standard kostenlos testen

Verlängert sich nach 30 Tagen für 6,99 €/Monat. Monatlich kündbar.

Für 20,95 € kaufen

Für 20,95 € kaufen

Über diesen Titel

God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons ´n kind aandoen nie. Aan die een kant van die berg, in die Lange Kloof, woon Fiela Komoetie, verknog aan haar hanskind - deur die Here aan haar 'toebetrou' een nag toe sy hom as driejarige gekry het waar hy voor haar deur staan en huil, ´n weggooilam. Aan die ander kant van die berg, in die Bos, woon die houtkapper Elias van Rooyen en sy vrou Barta, wie se driejarige kind weggeraak het. Die een kind is Benjamin Komoetie, die ander Lukas van Rooyen. Is dit dieselfde mens? Kon ´n klein kind so ver geloop het, uit die Bos tot in die Lange Kloof? Dié vraag word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat deur die Lange Kloof reis en die wit kind met die blou oë tussen die bruinmense kry. En jare later is dit die vraag wat Benjamin/Lukas self vra: Wie is ek? Hy móét weet, anders kan die vrou wat hy liefgekry het nooit syne wees nie. Die antwoord is daar, weet hy: iewers in homself, diep verskuil in die verlede, bly dit hom ontwyk.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2019 Dalene Matthee (P)2019 Tafelberg
Alle Sterne
Am relevantesten
dit is so besonders on die Afrikaanse kultuur in die storie was te vang. die manier van praat skilder die karakters en hulle ervarings so raak mens kan dit omtrent aanraak

wonderlik

Ein Fehler ist aufgetreten. Bitte versuche es in ein paar Minuten noch einmal.