Kaltiveit: Die Podcast Titelbild

Kaltiveit: Die Podcast

Kaltiveit: Die Podcast

Von: Kaltiveit Studente
Jetzt kostenlos hören, ohne Abo

Über diesen Titel

Hey !

baie welkom by Kaltiveit: Die Podcast

Ons chat elke week oor so paar goed wat die Here op ons hart druk, en ons chat net lekker oor wat ons al self ervaar het!

Ons hoop dat hierdie podcast iets vir jou sal kan wys, van die Here en Sy hart vir ons almal.

Gaan follow ons:

Instagram:
kaltiveit_studente

Facebook
Kaltiveit Studente

Jy kan die podcast ook kyk op Youtube:
Kaltiveit: Die PodcastKaltiveit: Die Podcast
Christentum Spiritualität
  • "Wat is Liefde ?"
    Feb 13 2024
    Hierdie week chat ons oor: Liefde

    Ons gesels so bietjie oor wat die Bybel definieer as Liefde, en wat ons kan sien die Bybel verduidelik oor die waarheid teenoor wat die wereld wil klassifiseer as Liefde !

    vir meer inligting, stuur ons 'n DM op Instagram of stuur ons 'n email.

    Instagram:
    https://www.instagram.com/kaltiveit_studente/

    Facebook:
    https://www.facebook.com/Kaltiveit.Studente/

    Youtube:
    https://www.youtube.com/@Kaltiveit
    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    16 Min.
Noch keine Rezensionen vorhanden