De Domino Titelbild

De Domino

De Domino

Von: Pieter van Deventer
Jetzt kostenlos hören, ohne Abo

Über diesen Titel

My naam is Pieter van Deventer. Hier gaan ek my gedagtetjies van tyd tot tyd los – vir wat dit werd is. "De Domino” beteken “Oor die Here.” Dit is breedweg waaroor ek wil gesels: Oor die Here Jesus. Ek bid dat my podgooi episodes hier vir jou vrugbaar mag wees. Bid dat God my sal help om nederig te wees. Ek het ook 'n webblad: dedomino.wordpress.comPieter van Deventer Christentum Spiritualität
  • Oorwin die draak, bevry die prinses!
    18 Min.
  • Hoe om die tempel te bou en evangelisasie te doen
    Mar 24 2024

    Hallo daar! Hierso is 'n gesprek wat ek met Friedrich gedoen het. Ons is besig om 'n hele reeks te doen deur die loop van hierdie jaar, waar ek sulke gesprekke gaan voer met verskillende mense oor hoe ons moet veg en bou in Suid-Afrika. Neem gerus deel aan die gesprek. En onthou: Jesus is Koning. Die drake voel hoe sy voet op hul koppe trap. Buig voor Hom. Bekeer voor Hom. Veg vir Hom. En bou saam met Hom.

    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    1 Std. und 14 Min.
  • Veg en Bou in Suid-Afrika
    Feb 18 2024

    Hallo daar! Dit was weer baie lekker om met Willem te gesels. Ons is besig om 'n hele reeks te doen deur die loop van hierdie jaar, waar ek sulke gesprekke gaan voer met verskillende mense oor hoe ons moet veg en bou in Suid-Afrika. Neem gerus deel aan die gesprek. En onthou: Jesus is Koning. Die drake voel hoe sy voet op hul koppe trap. Buig voor Hom. Bekeer voor Hom. Veg vir Hom. En bou saam met Hom.

    Mehr anzeigen Weniger anzeigen
    2 Std. und 10 Min.
Noch keine Rezensionen vorhanden