Middernag [Midnight]
Nie udało się dodać produktów
Nie udało się dodać tytułu do koszyka.
Nie udało się dodać tytułu do schowka.
„Usuń ze schowka“ nie powiodło się.
„Obserwuj podcast“ nie powiodło się
„Przestań obserwować podcast“ nie powiodło się
Wypróbuj Audible Standard bezpłatnie przez 30 dni
Kup za 14,73 €
-
Czyta:
-
Wilhelm van der Walt
-
Autor:
-
Sidney Gilroy
Die oorskot van ’n verminkte vierjarige word in die vroeë oggendure in ’n Frutti Tutti-roomyskarretjie in Harrismith ontdek. Kaptein Brummels besluit oornag om Parkwegstasie se bulhond, Sollie Mtembu, saam te sleep om ’n oudkollega van hom met die ondersoek te help. Sollie lyk dalk na ’n onervare sersant wat dikwels oor sy eie woorde struikel, maar as hy iets beetkry, laat los hy nie.
Wenner van die kykNET-Rapport-filmprys 2021.
“Ek beveel Middernag vir almal aan wat al gewens het vir ’n boek wat van die gewone resep afwyk. Ongeag die literêre bagasie wat elke leser het voordat die roman gelees word, besit die roman die vermoë om die leser in die middernagtelike ure steeds oor die raaisels te laat wakker lê.” – Zelda Mans, LitNet
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2020 Sidney Gilroy (P)2020 Human & Rousseau