Kobra Titelbild

Kobra

Reinhören

30 Tage Audible Standard kostenlos testen

Danach 6,99 €/Monat. Monatlich kündbar
Für 0,00 € ausprobieren
Weitere Angebote
Für 18,95 € kaufen

Für 18,95 € kaufen

Über diesen Titel

Deon Meyer, die mees gewilde Afrikaanse spanningsverhaalskrywer, se nuwe roman is nou beskikbaar as luisterboek! Die laaste ding wat kaptein Bennie Griessel van die Valke nodig het, is moeilikheid. Want hy suip dalk al weer, hy lieg vir sy kollegas en sy AA-borg, en die intrek by Alexa Barnard was 'n fout. 'n Karnallie van 'n fout. Maar die gastehuis-bloedbad buite Franschhoek was die werk van 'n professionele laksman - drie slagoffers, drie perfekte kopskote. En dis nie net die onverklaarbare gravering van 'n spoegkobra op die koeëldoppies - en die komende mediasirkus - wat Griessel laat bloed sweet nie.Twee van die oorledenes is lenige militêre tipes. Spesmagte. Of Spoke. Moeilikheid. Heel agter, in die hoofslaapkamer, is tekens van 'n gestoei, en te veel bewyse dat iemand ontvoer is. Bes moontlik 'n buitelander. Groter moeilikheid. Maar die paspoort is vals, die Britse konsulaat speel spioenasiespeletjies, en dieselfde huurmoordenaar slaan toe by die Kaapse Waterfront. Boonop neem die staat se duistere Sekuriteitsagentskap die ondersoek oor, en die Valke moet 'n vlugtende, baie vaardige Kaapse sakkeroller dringend opspoor om hul eer - en die demokrasie - te red. Maksimum moeilikheid.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 Deon Meyer (P)2013 NB Publishers
Krimis

Setze die Serie fort

Prooi [Prey] Titelbild
Prooi [Prey] Von: Deon Meyer
Alle Sterne
Am relevantesten
Met groot opgewondenheid het ek ontdek dat Aidible nou ook afrikaanse boeke het. Deon Meyer stel nie terleur nie en ek het Nic de Jager se voorlesing geniet.

Enigste probleem. Af en toe het die luisterboek 'n kort elektroniese onderbreking met 'n "click"-geluid.

Goed om Afrikaans te hoor

Ein Fehler ist aufgetreten. Bitte versuche es in ein paar Minuten noch einmal.