Skoenlapper omslagafbeelding

Skoenlapper

Fragment beluisteren

30 dagen Audible Standard gratis proberen

Daarna € 6,99/maand. Maandelijks opzegbaar
Probeer voor € 0,00
Meer aanbiedingen

Skoenlapper

Van: Irma Venter
Verteld door: Stian Bam
Probeer voor € 0,00

Wordt na 30 dagen automatisch verlengd voor € 6,99 per maand. Maandelijks opzegbaar.

Koop voor € 13,89

Koop voor € 13,89

Seizoensaanbiedingen | € 0,99 per maand voor 3 maanden

Daarna € 6,99 per maand – voorwaarden zijn van toepassing. Maandelijks opzegbaar.

Uiteindelik: dié blitsverkoper is nou ook as luisterboek beskikbaar! Alex het ’n teorie oor chaos. Waar hy ook al gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By ’n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf met ’n bos swart krulhare, ’n t-hemp wat sê Dr. Seuss is altyd reg, en ’n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. Maar dan haal die chaos hom in. Eers begin dit onophoudelik reën en paaie en dorpies spoel weg. En dan, wanneer die lyk van ’n Amerikaanse IT-biljoenêr op ’n strand uitspoel, word dit duidelik dat Ranna met rede haar verlede probeer begrawe. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang? Die aweregse karakters in hierdie spannende raaiselroman, sal gou ou vriende word. Die briljante polisieman Hamisi Habane word deur sy eie spoke voortgedryf, en vir Alex se IT-kontak, die petite Sarah Fourie van Pretoria-Wes, is geen inligting buite perke nie, solank sy haar ses blikkies Coke en haar rekenaar byderhand het.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 Irma Venter (P)2013 Human & Rousseau
Krimis

Deze titels kunnen je ook interesseren

Feniks [Phoenix] omslagafbeelding
Skarlaken [Scarlet] omslagafbeelding
Die keiser se duim omslagafbeelding
Minder as niks omslagafbeelding
Orion (Afrikaans Edition) omslagafbeelding
Onsigbaar [Invisible] omslagafbeelding
7 Dae [7 Days] omslagafbeelding
13 uur omslagafbeelding
Proteus (Afrikaans Edition) omslagafbeelding
Kwaaiwater [Raging Water] omslagafbeelding
Ikarus omslagafbeelding
Die dood van 'n goeie vrou [The Death of a Good Woman] omslagafbeelding
Die verdwyning van Billy Katz [The Disappearance of Billy Katz] omslagafbeelding
Doolhof [Maze] omslagafbeelding
Dwelm [Drug] omslagafbeelding
Donkerdrif [Dark Drive] omslagafbeelding
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
Nog geen reviews beschikbaar